Sal Mars ringe kry?

Tussen 30 en 50 miljoen jaar van nou af sal die swaartekrag van Mars Phobos, sy naaste maan, verpletter. Die stukke sal die rooi planeet soos ringe omring. Opmerklik is dat dit nie die eerste keer is dat so ‘n gebeurtenis op Mars plaasgevind het nie. Language: Afrikaans