Hoeveel lewens het ‘n mens?

waarin ‘n mens net een lewe het en by die dood deur God beoordeel word, dan in die hemel beloon word of in die hel gestraf word. Islam leer die finale opstandings- en oordeelsdag, maar daar is geen vooruitsig vir die reïnkarnasie van ‘n mens in ‘n ander liggaam of wese nie. Language: Afrikaans