Kan mense by Mars woon?

Die lug van Mars is dunner as dié van die aarde. Op aarde is 21 persent van die lug suurstof, wat dit ‘n ideale plek vir die menslike lewe maak. Maar op Mars maak suurstof 0,13 persent van die lug uit. Die meeste is koolstofdioksied, wat skadelik is vir mense. Language: Afrikaans